Een in liefde, een van hart, een in strewe... ALMAL welkom!

Terug na Tuis >

Op Reis met die Bybel

Hierdie jaar gaan ons as gemeente op 'n ontdekkingsreis van die Bybel, en deel van hierdie ontdekkingsreis vra van ons om self na te dink oor tekste, om self dieper te gaan of om self daarmee te worstel.

Elke week gaan ons die week se nadenke oor Sondag se preek, hier laai. Ons nooi jou uit om met jou Bybel, stil te word en toe te laat dat die Here met jou praat deur sy Woord.

Hierdie nadenke gee jou nie net inligting oor die betrokke teksgedeelte nie, maar gee vir jou geleentheid om self te ontdek wat God aan jou wil kommunikeer.


Indien u nie die PDF dokumente hieronder kan lees nie, kan u Adobe Acrobat Reader aflaai by: https://get.adobe.com/reader/


ANDER BRONNE

Argiewe

2023