Een in liefde, een van hart, een in strewe... ALMAL welkom!


Kontak Ons

KERKKANTOOR:

Kusweg 87 / Posbus 15
Gordonsbaai
7151

Kantoorure

Maandag - Vrydag: 09h00-12h00

Nommers

021 856 1654 (Telefoon)

086 561 5002 (Faks)

PREDIKANTE

Dr Jannie le Roux

072 127 5043

jgleroux@isales.co.za

Dr Burrie du Toit

082 728 2411

burriet@vodamail.co.za

JEUGWERKER

Johan Botes

081 049 8362

sondagoggend@gmail.com

MAATSKAPLIKE WERKER

Margareth Knipe

021 856 2472

maatskaplikngk@gmail.com

Ma, Wo & Vr

Skakel vir 'n afspraak of laat 'n boodskap.

NOODNOMMER

Na-ure slegs vir krisisse en onmiddellike ondersteuning

072 282 1742

Kontak Vorm





BANKBESONDERHEDE

Rekeningnaam: NG Kerk Gordonsbaai

Bank: ABSA

Rekeningnommer: 420 580 010 (Tjek)

Takkode: 334312 (Strand)

Verwysing: Voorletter(s), van of waarvoor (projeknaam/dankoffer)





NUWE LIDMATE

Nuwe lidmate wat by ons wil inskakel word hartlik uitgenooi na die byeenkoms vir voornemende lidmate. Die leraars wil u graag daar ontmoet, verwelkom en bekendstel aan alles wat ons gemeente bied en waarby julle kan inskakel. Gegewens om u lidmaat- sertifikate aan te vra word ook by hierdie geleentheid ingevul. Hou kalender of aankondigings dop vir datums.

DOOP

Voornemende doopouers moet vooraf die Doopvorms by die Kerkkantoor kry en BYWONING BESPREEK asook die vorm INHANDIG voordat jy die byeenkoms kan bywoon. Altwee ouers moet die gesprek bywoon asb. Skakel die kerkkantoor 021 856 1654 of e-pos admingbaai@absamail.co.za

LOFBEDIENINGSBESTUURSGROEP

Vir enige navrae of opmerkings oor die eredienste en/of formaat, kontak asseblief vir Wynand du Plessis by 072 940 5144 of wynand@develec.com

OMGEEGROEPE

Om deel te wees van ons omgeegroepe is 'n nuwe avontuur IN DISSIPEL WEES. Elke keer ontdek ons saam in God se Woord, en in mekaar, hoe om Jesus meer te volg. Sluit aan by ons omgeegroepe om dit te BELEEF. Skakel die kerkkantoor 021 856 1654 of stuur 'n epos na admingbaai@absamail.co.za